AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Media24 Magazines - Gesukkel! | #267887

Media24 Magazines
Gesukkel!

Weet nie wat met huisgenoot die afgelope tyd gebeur het nie, of hul het so baie kliente dat hul nie meer worry oor kliente diens nie. Het al hoeveel keer gekla oor die sele probleem maar da word niks an dit gedoen nie.betaal elke maand my rekening maar kry nie waarvOor ek betaal nie.moet al ewig hul bel deur te se ek het nie my boek gekry, of hul vra wanneer kom my boek?? Dis verskoning agter verskoning!!! Dink dis tyd vir mense om te sien, hoe treurig dit gan! ek sal nie weer my geld so mors ni!!!

Date:

Company: Media24 Magazines

Country: South Africa   City: Springs

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google