AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Santam - Selfone beskadig met wassery | #234656

Santam
Selfone beskadig met wassery

Ek skryf die brief omdat ek santam nie drie maande wag vir my geld nie maar dit optyd kry elke maand. Ek het die 11/07/2013 my skade aan my twee selfone gerapporteer aan die assuransie. Die iei vorm is ingevul en die 24/09/2013 het ek gebel om te hoor of hulle die eis vorm gekry het en nee hulle het nie. Ek het bewyse dat ek dit e mail het. Die 30/09/2013 het hulledit nog nie gekry nie. Die 11/10/2013 het hulle my laat weet dat ek dit direk na die assesor toe moet faks. Doe 12/10/2013 e mail ek dit na Tienie Ackerman toe Die onprofesionele man sal nie dadelikmy laat weet dat ek n verslag moet kry nie Nee ek skryf eers die verslag self en stuur dit en toe kom daar mail terug dat ek ditna n verskaffer toe moet stuur om verslag te kry. Nou moet ek dit in stuur en dan wag ek weer n week of twee en dan moet ek ook die geld eers betaal anders doen hulle dit nie. Dit is virmy onaanvaarbaar. Hoekom na amper drie maande het ek nog nie my fone nie. In tussen verloor ek besiheid want het nie my blackberrynfone nie en al my kontakte is ook weg want as ek die fone gehad het kon ek net n bakup doen en al my inligting terug kry.

Date:

Company: Santam

Country: South Africa   City: Mosselbaai

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google