AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: MIBFA - Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries | #167326

MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries

Ek het op di 04/04/2013 my Pension alles wat hul benodig in gestuur met registrerde pos aan die Metal Industries Benefits Fund Adminestrators gestuur, ek het n tyd gewag maar niks gehoor van hul ni, ek het hul gebel en hul het vir my gese hul het niks ontvang ni ek moet oor 2weke weer bel, ek het so gemaak maar hul het nog steeds niks ontvang ni, ek is na poskantoor toe om te hoor of hul al geteken het vir brief, di pos kantoor het my my megedeel dat hul al op di 09/04/2013 al geteken het vir brief, ek het gebel en dit aan hul oor gedra dat daar al reets geteken is vir brief, maar nog steeds het hul gese hul het niks ontvang ni, ons moet onthou hul het baie werk, ek moet oor 2 weke weer bel, ek het so gemaak maar nog steeds het hul nog niks ontvang ni, uit moedeloosheid het ek als gelos en maar gewag, op di 16/06/2013 ontvang ek n brief van hul af ek moet my dokumente deur stuur, ek bel hul toe en deul hul mee dat ek dit alreeds op 09/04/2013 deur gestuur het, hul antwoord hul het nog niks ontvang ni (maar daar is geteken vir dit), op 08/07/2013 stuur ons weer mer registreerde brief met al di dokumente, vandag op di 25/07/2013 was ek by poskantoor di brief le da nou al vanaf 15/07/2010

Date:

Company: MIBFA

Country: South Africa   City: Johannesborg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google