AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Kalahari.com - Geen voorraad | #331531

Kalahari.com
Geen voorraad

Ek het die 19de Januarie 2 boeke by [URL Removed] bestel.Net voor die aflewering het hul die datum verander na 5 Februarie14 toe. Ek het geduldig gesit en wag en vanoggend kry ek 'n epos dat daar 'n "slight delay" in die aflewering gaan wees en ek my boeke eers 26 MAART 14 gaan kry!!!

DIT TERWYL DIE BOEKE VRYLIK BESKIKBAAR IS BY OA EXCLUSIVE BOOKS EN BARGAIN BOOKS.

Dit is nie 'n oorseese boek nie, dit is 'n plaaslike boek wat dinge nog erger maak.

Die boeke is met 'n groot afslag verkoop op jul website en dit wil my voorkom asof dit dalk 'n fout was en jul nou hoop dat ek agv die "slight delay" elke keer my bestelling sal wil kanselleer. NOT GONNA HAPPEN> Ek soek my boeke sonder daardie "slight delay"!

Date:

Company: Kalahari.com

Country: South Africa   City: Bestellings

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google