Ek het my seun se boeke al in Februarie 2013 bestel en wag nou nog vir sy boeke, dit is nou al Mei 2013.Ek het al n paar oproepe gemaak, elke keer is daar n ander storie. Ek het besluit om my kind terug in die skool te sit of om na Brainline te gaan. Hy het al reeds as 1 kwartaal se werk gemis
0 comments