AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Leserskring / Leisure Books - Oeke nog nie afgelewer na meer as n maand | #189794

Leserskring / Leisure Books
Oeke nog nie afgelewer na meer as 'n maand

Op 16 julie 2013 het ek boeke bestel by leserskring en telefonies versoek dat die boeke deur tot deur afgelewer moet word. dit sou binne sewe dae geskied en daarvoor het ek ook betaal.dit is nou 22 augustus meer as 'n maand later en na vele e-posse en beloftes vanaf leserskring het ek nog steeds nie my bestelling ontvang nie.

Date:

Company: Leserskring / Leisure Books

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google