AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: The Wedding Design Magazine - Pragtige bruidsboek | #300745

The Wedding Design Magazine
Pragtige bruidsboek

Graag wil ons, ons waardering wys vir die goeie diens wat ons ontvang het. Ons het gedurende die feesseisoen dringende bestelling by Corelie geplaas omdat die tak wat hulle boeke aanhou se voorraad uitverkoop was. Ons het die boeke bestel vir my suster wat vanaf die Nuwe jaar 'n koordinerings besigheid begin vir troues. Die boeke is awesome! en dit was regtig so mooi opgemaak. baie dankie julle vir die puik diens.

Date:

Company: The Wedding Design Magazine

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google