AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Impak Education - No books, No feed back, No answer at call centre | #325266

Impak Education
No books, No feed back, No answer at call centre

Ek probeer die instansie in die hande kry, ...maar onsuksesvol. Ek bel van die buiteland af en moet meer as 20 tot 30 minute aanhou by die call centre, dan word jy nog afgesny, My e-posse word GLAND NIE beantwoord nie, My epos ivm betaling is gestuur om uit te vind hoeveel deposito ek moet betaal, Wel ek het geen antwoord gekry nie en ook die call sentrum geskakel maar met geen sukses. Ek het al reeds e-posse aan UNIVA, LUAN, en INFO at IMPAK. Skakel ek die Blitslyn wat sekerlik nie werk het nie want met die tempo wat mens boeke kry is daar seker nie enige leerlinge wat al skool gaan nie. Laasweek is ek belowe deur Lorinda wat ek deur die blits lyn gekry het, dat die boeke afgelewer sal word want ek moet dit met 'n geleentheid in Moz kry, nou ja dit is al hierdie week en nog niks. Ek is 1000 km van die Komatie grens af, hier is nie elke dag mense wat heen en weer ry nie, so aan IMPAK verduidelik. Se my moet ek sy graat 12 boeke nie nou al bestel nie???
Ek voel net Impak het geen saak met die leerlinge nie, wanneer hulle met hul skool werk begin nie, Dit wil vir my voorkom betaling hul HEEL BELANGRIKSTE ding. Wonder of ek na verbruikersraad moet gaan???

Date:

Company: Impak Education

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google