AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Impak Education - Boeke nog steeds nie ontvang nie | #59705

Impak Education
Boeke nog steeds nie ontvang nie

Hi

Ons is al in die middel van Maart en het nog steeds nie ons boeke ontvang nie.

Ek weet daar is staking maar dit is nie my probleem. nie, ek het vele kere en ooreengekom met Impak personeel dat die boeke by Pretoria tak gehou gaan word vir my om op te tel...

Moet asb nie die standard antwoord gee met kontak info@impakonderwys nie want dit neem week of meer om reaksie te kry!!

Print nuwe boeke ek tel dit op sodra gereed!

Ek sal die boeke wat ek ontvang terug besorg maar dit sal seker eers die einde van die jaar wees!

Dankie
Piete

Date:

Company: Impak Education

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google