AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Damelin Correspondence College - Swak Diens | #168529

Damelin Correspondence College
Swak Diens

7 Maande nadat ons met die staking van die studies begin het, word die handboeke wat ek op my onkoste moes terug stuur weer aan my terug gestuur want die boeke is glo beskadig. Saam 'n faktuur van R2750 wat van die bedrag aan my verskuldig afgetrek sal word. Eers word die boeke verkeerdelik af gelewer en op die end het ons die "Beskadigde boeke". By nadere ondersoek is daar slegs 4 boeke waarin geskryf is, die res vanm die boeke maker op die aarde NIKS. Daarmee saam is daar sommer 4 nuwe dik handboeke ingesluit. WAS DIT ALS OM DIE BEDRAG VAN R2750 op te maak of druk iemand die geld in hul sake?? Weet nie vra die vraag n.a.v. die bedrog beginsel in SA!!!

My vraag bly vandag egter staan: 7 maande wat ons sukkel om die saak af te handel, boeke wat terug gestuur word in die selfde toestand wat ons dit die eerste keer ontvang het... en nog steeds kry ek nie my geld terug nie. VOORNEMENDE STUDENTE, WEES VERSIGTIG VOORDAT JUL DIT SAL OORWEEG OM ENIGE IETS DEUR DIE KAMPUS TE STUDEER. DALK TYD GEWORD DAT ONS NOG 'N BEDROG SAAK OP TV OOPVLEK!!!

Date:

Company: Damelin Correspondence College

Country: South Africa   City: Braamfontein

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google