AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Jacklin Enterprises - Geen boeke ontvang | #44851

Jacklin Enterprises
Geen boeke ontvang

Eerstens kry ek my eerste boeke en die rekening. Saam met jou eerste bestelling is daar veronderstel om 'n gratis geskenk te kry. Ek stuur toe 'n epos en vra waar is my geskenk. Reken my net is saam met my eerste besending uitgestuur. Sal ek nou jok???

Vandag kry ek weer 'n rekening die datum is al die 02/02/2013. Ek moet nou vir boeke betaal wat ek nog nie eers ontvang het nie?

Ek is baie teleurgesteld. Wou so graag vir my dogtertjie die disney reeks koop maar as ek nou al so sukkel dink ek ek gaan eerder dit kanseleer.

En nou het ek ewe skielik sommer 2 rekeninge? Hoe werk dit???

Date:

Company: Jacklin Enterprises

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google