Wow, ek het nog nooit sulke flink diens gekry soos die afgelope maand van Kalahari nie. Gister middag, (30 Des) het ek 'n boek bestel, 'n uur later is ek in kennis gestel dat die boek omtrent die 2de Jan afgelewer sal word. Vanoggend vroeg, het ek dit gekry. Dankie alle personeel by Kalahari, julle is werklik flink.
0 comments