AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Global Nissan - WOW WOW WOW | #234665

Global Nissan
WOW WOW WOW

Het n NP200 bakkie gekoop by Global Nissan. Die diens wat ek gekry het was so goed dat ek my Sandero sommer ingeruil het op n Micra ook. Dankie Wessel en Leandra vir julle wonderlike, vriendelik en hulpvaardige houdings. Ook vir die geskenke en selfs die hulp agterna. Ek het nog nooit sulke fantastiese diens beleef in al die karre wat ek al by ander plekker gekoop het nie. Julle het my laat voel soos die belangrikste persoon wat die duurste kar gekoop het. Sien uit daar om oor n paar jaar weer met julle te gesels... Annelene

Date:

Company: Global Nissan

Country: South Africa   City: Sinoville

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google