AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Raadop!!! | #3092

Telkom
Raadop!!!

Ons het Mall in Rustenburg gegaan en 'n dametjie het ons gehelp, die opsies vir ons verduidelik. Het my vertel ek kan gerus wees die diens sal gelewer wees voor ek met verlof gaan die 22/12/2012. Op 7/12/2012 het ek die konfermasie omtrent my aansoek gekry en die nommers as daar enige navrae is. 14/12/2012 het ek die tolvry nommer geskakel, da is vir my gese ek moet later terug skakel want daar is 'n probleem met die sesteem en hulle moet re-boot. Het toe laat die middag weer geskakel en aangesien die weer die afgelope tyd so erg was kan hulle nie nou die diens aan my verskaf nie, hulle werk aan die probleem. Die 18/12/2012 het ek my man gestuur na Telkom kantore by die Mall, Aangesien da nie 'n tekom lyn in is nie gaan dit tyd neem om die dinge te organiseer. Die Telkom paal is buite my hek, al die pad tot in die huis is da 'n lyn, wat nou? Sy stuur 'n e-mail, iemand sal help. 27/12/2012 'n nuwe sms, die diens sal PROVISIONALLY op 8/1/2013 voorsien word. Was weer by die mall op 9/12/2013 sal ons 10/12/2013 bel en laat weet wat gaan aan, want daar is nie 'n lyn by die sentrale in Rustenburg vir ons beskikbaar nie. Order Ref 68968054B

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Rustenburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google