AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: NWJ - Ring wat ek by NWJ gekoop het | #179639

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Ek wil net se die eienaar van die juweliers NWJ, is die mees ongeskikste persoon wat ek tee gekom het! Sy het nie eers die ordentlikheid om met my as klient te praat nie! sy praat met my via haar assistent! Dit oor 'n ring wat ek daar gekoop het, die steen het verloor en ek het terug gegaan en ek het vir hulle gese dat ek nie meer die strokie het nie, het hulle my verseker dat dit nie n probleem is nie, en dat hulle op die rekenaar sal kyk!!! Toe skop sy so groot bohaai op in die winkel net omdat ek nie n strokie het nie! Maar dit was nie n probleem toe hulle die ring ingevat het nie!!! Hulle het my geskakel om te se dat ek dalk n ander ring kan kom kry, maar met haar houding en geskree het ek besluit om nie meer besigheid daar te doen nie! Ek was bereid om te betaal vir die herstel van die ring maar met sulke diens wie het vyande nodig??? Moet se die winkel assistente is baie baie behulpsaam!!! Die eienaar het geen maar geen kliente verhouding nie!!!

Date:

Company: NWJ

Country: South Africa   City: WOODLANDS

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google