AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - Genoeg is genoeg | #212127

Game
Genoeg is genoeg

Die 5/5/2013 het my man vir my n dubbeldeur (samsung) yskas gekoop vir R7999.99. 3 Dae later werk die yskas nie. Game is gekontak en n nuwe yskas is afgelewer. Saterdag oggend 14 Septemeber toe ons opstaan weer dieselfde probleem. Ek het Game gebel en met Truman gepraat en gese dat Samsung moet uitkom en dit moet regmaak. Ek het hom in kennis gestel dat ek met meer as R1500 se vleis, groente en seekosse gaan verloor en hy het my gese dat hul eers op Maandag gekontak kan word en niks aan die probleem tot dan kan doen nie. Maandag is die kwitansie na hul gefaks en hy het my verseker binne 48 uur sal hul dit kom regmaak Nou Ja vandag is Woensdag en raai wat..niemand het tot dusver my geskakel nie. Ek het weer gebel en met Truman gepraat en hy het gese hy sal dit opneem..My man het my gebel en het my inkennis gestel dat hulle eers Vrydag hier sal wees... ONAANVAARBAAR. Ek het al vorige kere met Game ook probleme gehad... Wie def&k doen nie hul werk nie intussen verloor ek al my kos en hulle het net geen saak met my nie. Ja vinnig genoeg om n sale te maak maar f%kken laks om my te help. Ek wil nie die Yaskas he nie en soek my geld terug, Ek is nie bereid om so lank te wag nie.

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: Highveld mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google