AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - ADS LYN ENINTERNET | #193189

Telkom
ADS LYN ENINTERNET

OP 2013 - O7 - 11 HET EK DIE KONTAK SENTER GESKAKEL OM MY INTERNET EN ADSL LYN AF TE SKAKEL, HULLE HET MY VERWYSING GEGEE EN GESE DIT SAL EERS OP 3013 - 08 - 11 GEDOEN WORD OMDAT EK 30 DAE MOET KENNIS GEE.

VAN AF DIE 13 AUGUSTUS HET EK BEGIN EMAILS STUUR OMDAT DIT NOG NIE AFGESKAKEL IS NIE, NA MY4DE EMAIL IS DIT TOE VOLGENS HULLE AFGESKAKEL.

VANDAG MY REKENING GEKRY EN EK WORD STEEDS DAAR VOOR AAN GESLAAN.

TOE EK REKENING AFDELING KONTAK WORD EK MEEGEDEEL EK HET NIE DIE DIENS GESTAAK NIE EN DAT DIE VERWYSING NO ONGELDIG IS.

DIT IS NADAT EK HULLE OOK PER EMAIL LAAT WEET HET, NOU VERWAG HULLE EK MOET VAN VOORAF KENNIS GEE, BELAGLIK!

EK IS N PESIONARIS EN KAN NIE SO GELD IN DIE WATER GOOI NIE!

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Queenstown

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google