AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Checkers & Checkers Hypers - Klaar my Supermark vernader, bly nou by Checkers | #128844

Checkers & Checkers Hypers
Klaar my Supermark vernader, bly nou by Checkers

Goeie dag,

Ongeveer so 'n week gelede, het ek in stel afgetrap met vleis wat ek by Checkers gekoop het, ek het gekla, en die oomblik wat Checkers die klagte opgetel het, was dit vinnig, vriendelik, en een groot plesier (dit was so vinnig dat ek ongelukkig nie die area bestuurder se naam gekry het nie)
My geskakel, gerus gestel, en die slaghuis bestuurder het my ook geskakel die volgende dag, Paul, hy het gevra dat ek die vleis in bring en hy sal dit omruil.
Ek is baie beindruk met die manier wat hierdie klagte gehanteer is, baie dankie vir die vriendelikheid, die area bestuurder het sy naam genoem, maar ongelukkig vir die beste het ek dit vergeet, en Paul, baie dankie julle was baie profesineel, behulpsaam en vriendelik.

Date:

Company: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   City: Horison

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google