AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Kids R Us - Die beste skool in Port Elizabeth | #95027

Kids R Us
Die beste skool in Port Elizabeth

Ek wil net s? dat Kids R us in 3de laan, PE regtig 'n besonderse skool is, netjies, profesioneel en baie liefde vol en vriendelik. Hulle is lief vir elke kind by die skool. Hulle maak dit 'n plesier om my baba skool toe te vat.
van al die skole wat ek al by was, is dit een an die beste!!!

ek wil net vir almal by Kids R us baie dankie s? vir alles, julle is almal baie spesiaal! hou aan met julle goeie werk.

xxx

Date:

Company: Kids R Us

Country: South Africa   City: 3d Ave Newton Park, Port

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google