AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Checkers & Checkers Hypers - Lam vleis met groeisels, en mif | #120991

Checkers & Checkers Hypers
Lam vleis met groeisels, en mif

Goeie dag,

Ek het Saterdag middag kruidenuurs ware gaan koop by Checkers in Horizon, en ek het die lam pak gevat, toe ek by die huis kom, en die lam pak 'n sakkies plaas, vind ek dat daar lyk of daar nek in die pak was, maar met groeisels (dit lyk amper soos mif)
Ek is glad nie te vrede met hierdie kopie of met die lam nie, ongelukkig kry ek nie tyd om om te gaan en vir die bestuurder hierdie lam te wys nie, en ek is totaal afgesit van hierdie hele pak
Groetnis

Date:

Company: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   City: Horison

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google