Hiermee wil ek net dankie se aan Mnr Marais, die bestuurder, en sy span by Checkers Silverlakes. Die personeel is altyd vriendelik, groet altyd en is baie behulpsaam. Ek doen elke dag daar inkopies en dit is n plesier!
Dankie julle!

Country: South Africa City: Silverlakes
Category: Shops, Products, Services
0 comments