AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Kalahari.com - Dankie vir goeie diens | #73282

Kalahari.com
Dankie vir goeie diens

Ek het n produk op [URL Removed] bestel, maar toe is n ander persoon se produk by my afgelewer. Ek was baie ontsteld hieroor en het dadelik die kli? ntediens sentrum geskakel. Naydine was baie behulpsaam en het baie moeite gedoen om die probleem so spoedig moontlik op te los, al was my moed maar soms laag. [URL Removed] het ook vir my n geskenkbewys gegee om omverskoning te vra.

Ek is baie beindruk met hul vriendelike en goeie diens.

Date:

Company: Kalahari.com

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google