Complaint / review / scam report
Checkers & Checkers Hypers
No stock

Goeie dag. Vir 'n paar maande al kry ek die volgende items oral behalwe in Checkers, Tzaneen (Lifestyle centre). Ek ry verby Spar om by Checkers te koop maar deesdae moet ek dan eers by Spar stop om dit wat checkers vir maande al nie het nie, aan te koop. Ricoffie Decaf (groot blikke). Clover Feta kaas. Weighless se Chutney ook. En dan moet ek ook keer op keer vir hulle vra om Canderal se Vanilla sakkies in die stoor te gaan haal. Hulle pak dit nie uit nie? Dink seker dis dieselfde as die gewone Canderal sakkies. Laasgenoemde het al 3x gebeur. Baie dankie en dankie vir 'n heerlike Checkers
Author: tzaneen123


Offender: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   Region: All Country   City: Tzaneen

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.