AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Lakeside Mall - Genoeg is genoeg | #260828

Lakeside Mall
Genoeg is genoeg

My ma het gister op haar eie lake side mall toe gegaan om inkoppies te doen. Sy was so moedeloos toe die parkeer assistent haar weg gewys het van die parapleeg parkeering omdat sy nie 'n lake side mall se parapleeg logo op het nie. Sy en die ander mense wat weg gewys was het n groverment se geldige parapleeg kaartjie. Die bestuurder van die parkeering het die parkeer assitsent in kennis gestel sy moet maar op gaan en een koop as sy daar wil parkeer. Soos almal weet is dit by Ocean basket baie trappe van die onderste vloer af. Nou wil ek graag vir daardie bestuurder vra is jy normal (Letterlik in jou kop) julle sit daar bo in julle troontjie en wag dat mense moet kom kla. Jy het seker die luukse normale lewe waarna enige mense sal smag en dan kyk jy hoe versuur jy die paraplegiese mense se lewe kan maak.Net 'n vraag was jy al in n rollstoel of krikke vir langer as 6 maande. Weet jy hoeveel ou mense en paraplegiese mense het gister gesukkel om uit n normale parkeering te kom omdat jy wil geld maak. Wie gee jou die reg om die reels te verander soos jy wil as die staat die parepleeg goed keur. Na hulle dokters briewe in gehandig het om n wettige kaart te kry. Skaam jou

Date:

Company: Lakeside Mall

Country: South Africa   City: Benoni

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google