AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Toyota - Moeg gekla | #130593

Toyota
Moeg gekla

Ek, n groot Toyota aanhanger, het vir my n nuwe Hilux d/cab 4x4 in 2010 gekoop. Was baie gelukig toe ek die voertuig kan gaan optel. Behalwe vir die feit dat ek R150 moes betaal vir diesel wat hulle ingegooi het en toe ges? is om by die eerste pomp te stop want na die 11km wat op die klok was gan ek nie baie ver kom nie. Ek was maar te bly om my bakkie te kry en het nie veel ges? nie. Die eerste diens het ek geen probleme ervaar nie, maar van 20000km het dit begin. Ek het na werk 16:00 gereel dat iemand my daar aflaai dan wag ek sommer vir die voertuig. Daar gekom en gesien my bakkie staan onder die dak waar hulle die voertuie parkeer wat klaar is. het navra gedoen en daar is ges? ek moet wag die bakkie is nie klaar nie, hulle sal my roep. 18:00 kon ek nie meer wag nie en het begin hard praat. Hulle kom toe agter die bakkie was al 14:00 klaar, maar hulle weet nie waar die sleutel is nie. Later het hulle wel die sleutel opgespoor in n kluis. OP 40000km het ek agtergekom my clutch shudder, het dit so aangemeld. Hulle het ges? daar is niks fout nie. Weer op 50000, 60000 en 70000km aangemeld, weer het hulle ges? daar is nie fout nie. OP 700

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: Kimberley

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google