AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Clearwater Mall - Geen antwoord van Clearwater bestuur nie | #64909

Clearwater Mall
Geen antwoord van Clearwater bestuur nie

Ek het hierdie op die web blad geplaas en geen antwoorde gekry nie
Goeie dag, my vrou en dogter was verlede Saterdag 2 Maart 2013 middag by julle winkel sentrum. waar sy op die "parapleeg" parkering by ABSA parkeer het, het iemand die kar se flikker lig gesteel en die tweede los gemaak. Die senior persoon wat deur die veiligheids wag geroep is het gese hy sal op die kameras opnames gaan kyk en na haar terug kom. My vrou het Woensdag moes skakel omdat hy nie terug geskakel het nie. Omdat julle BORDE op het wat se jy parkeer op jou eie RISIKO maak dit nie dat daar net links en regs gesteel kan word nie. Ek het gedink Clearwater is een van die winkels sentrums wat uitstaan bo die ander winkels, maar ek begin te twyfel oor dit. Hoe kan ek nou 'n week later Polisie toe gaan en die skade/diefstal gaan aanmeld en ook by die assuransie toe? Nou sit ons met die skade en julle "BORD" op sy plek!!! "Sorry" vir jou, jy kom op jou eie RISKO na Clearwater en alle skade is jou probleem, ons sien dit nie op ons kameras raak nie. Werk julle kameras of is dit net op om die publiek om die bos te lei? wat gaan julle doen? Byvoorbaat dankie Goosen

Date:

Company: Clearwater Mall

Country: South Africa   City: Roodepoort

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google