AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Doves Funeral Services - Ongevoelig, onbehulpsaam en onbedagsaam | #70489

Doves Funeral Services
Ongevoelig, onbehulpsaam en onbedagsaam

Ek wil vandag kla oor die swak diens wat ek by julle gekry het. Julle leuse is "Omgee met hartseer" maar by my was dit nie die geval gewees nie. My broer is Vrydag die 15de Maart 2013 oorlede. Ek begin by die Witbank tak. Toe ek Maandag die 18de Maart 3013, ongeveer 8:30die oggend daar aankom moet ek hoor daar is niemand om my broer te kis nie, wat die persoeneel wat daar is, is besig met n begrafnis wat eers 12uur in Middelburg gaan plaasvind, so ek moet wag tot na 2 dan sal hulle terug wees. Toe moes ek en 2 dames my broer kis. Hy was n man van so 123kg gewees. Ons het geweldig gesukkel om hom in die kis te kry. Een van die dames het die draagbaar sommer net getilt en hy het met n in die kis geval. Nou moes ek na die Middelburg tak gaan sodat sy linkerduim afdruk gevat kan word. Volgens my medewete moes dit al die Vrydag wat hy gesterf het gevat gewees het. In Middelburg aangekom moes ek hoor dat daar nie iemand is nie en die dame wat wel daar is bang is om dit te doen. In Pietersburg moet ek hoor n dr moet eers die kis goedkeur. Na so baie goed op een dag was ek vreeslik getramatuseur.

n Bedroefde Broer
Hannes van Tonde

Date:

Company: Doves Funeral Services

Country: South Africa   City: Witbank, Middelburg, Piet

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google