AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sheet Street - Sheet Street & Mr Price | #271652

Sheet Street
Sheet Street & Mr Price

Dus nou al die 2de keur wat ek so ongelukkig is met die online diens by Sheet Street. Ek het Vrydag my order geplace & Saterdag betaal, ek het die opsie express home delivery gevat & gereken, dit moet op die laatste by my wees, maar as ek online gaan is die status ready to ship. Ek het die call centre gebel & die dame sou terug kom na my toe, maar ek wag nog vir terug veering. Ek het ook 'n email aan die help desk gestuur maar wag nog op 'n reply, dus regtag 'n teleurstelling van ons is ver van die winkels af & was baie opgewonde met jul launch, maar nou is daar allerhande "hick ups". Ek weet mens leer soos tyd aangaan, maar meskien moes julle eers hierdie goed reg deur getrap het, voordat julled gelaunch het.

My ander ongelukkigheid is met Mr price se online order, gewoonlik as ek goed bestel sal dit my vooraf waarsku "item out of stock" ek het Dinsdag my order geplaas, met geen waarskuwing. Woensdag het ek 'n email gekry om te se daar is 'n item out of stock, maar nou vat die order heelwat langer&ek het juis hierdie aflaai punt gekies omdat ek hierdie naweek daarheen gaan, maar nou sal ek weer moet moeite doen om daar uit te kom agv julle fout.

Date:

Company: Sheet Street

Country: South Africa   City: Online Orders

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google