AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Migrated wrong account/cellphone nr | #121093

Vodacom
Migrated wrong account/cellphone nr

Sent: Friday, March 01, 2013 8:31 AM
To: [Email Removed]
Subject: FW:

Ek het op die 14 januarie na julle toe gekom en Die aangehegte brief by julle getik op my laptop.
Aangeheg is die document wat ek vir julle gegee het.

Ek wou my contrak op nr 0727067709 "migrate" na n talk 350s
Op my vrou se nr van 0848401532 moes daar net n call limit opgeplaas geword het.

Julle het my vrou se nr 0848401532 ge"migrate" na a Talk 350s... DIS VERKEERD.

Ek was op die 2/21/2013 3:27pm daar by julle gewees, daar was vir my verseker dis regestel. Dis nogsteeds nie gedoen nie.
Iemand moet asb vir my vandag skakel en laat weet wat gaan aan.

My id nr is 8005185112084

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Middelburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google