Doves Funeral Services
Ongevoelig, onbehulpsaam en onbedagsaam
Ek wil vandag kla oor die swak diens wat ek by julle gekry het. Julle leuse is "Omgee met hartseer" maar by my was dit nie die geval gewees nie. My broer is Vrydag die 15de Maart 2013 oorlede. Ek begin by die Witbank tak. Toe ek Maandag die 18de Maart 3013, ongeveer 8:30die oggend daar ...