AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: NWJ - Slegte diens | #289975

NWJ
Slegte diens

Ek het die 25November 2013 n mans ring by NWJ bestel n nommer Y. Die 2de Desember 2013 toe ek gaan om die ring te gaan haal se hule hulle wag vir hulle voorraad dit sal die 9de desember 2013 daar wees. Ek het die 17de desember 2013 gegaan om dit op te tel toe se hulle hulle kry nie hoofkantoor in die hande nie. Toe se ek hulle sal nou dadelik hoofkantoor bel en hoor waar is my ring. Toe wonderbaarlik kry hulle hoorkantoor in die hande baie snaaks gewees. toe se hulle hulle kry nie my size nie wil ek nie n groote size vat nie. Baie slegte diens nie een van die 3 dames wat daar werk wou my help nie hulle was baie onbehulpsaam en onbeskof met my.

Ek sal nooit weer by NWJ koop nie. Ek soek vergoeding vir wat ek moes deur maak. ek moet n hele maand wag voor ek n antwoord kan kry baie SLEGGG

Date:

Company: NWJ

Country: South Africa   City: Diamond pavilian mall ki

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google