AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Cellc is only for themselfs | #21178

Cell C
Cellc is only for themselfs

In desember het ek opgradeer na n samsung s 3 toe waar ekke ook die kontrak op my naam wou gesit het want my hygige kontrak is op my pa se naam daar was vir my gese ek moet n tydperk van 3maande wag voordat ek dit op my naam kan sit.die 11de januarie was my foon se lyne gesny ek was in die hospitaal ek kon nie smse stuur nie ook nie bel nie g.v n debiet order wat nie afgegaan het nie.diekonrak betaal my pa en nie ek nie ek het nie my rek no vir hule gegee nie toe my pa in bel se hul dat ek nie dit betaal het nie maar dit moes van my pa se rek af gegaan het.ek het die geld in hul nedbank rek inbetaal en die bewys van betaling gir hulle 3keer gefax en hul se hul het dit nie gekry nie maar die fax was deur.3dae later bel my pa en broer weer cellc want sy lyne was ook gesny a.g.v die betaling.toe se hul vir my pa en broer dat die rek moes van my broer se rek afgegaan het.hoekom myne ook het ek nie n idee nie.nou moes ekke ek 2 keer betaal het vir die maaand want die rek het die maand van my broer se rekening afgegaan.maar ons foon is nie saam nie.my syn is orals baie swak ek kan nie bel nie ook nie sms nie.is baie ongelukkig en gaan my kontrak kanseleer en na n ander netwerk toe skyf

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google