AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Heeltyd Speeltyd Kleuterskool - Beste Kleuterskool | #85393

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool
Beste Kleuterskool

Ek wil net vir Heeltyd Speeltyd Kleuterskool se baie dankie vir julle bedagsaamheid, liefde en geduld vir ons kinders en die goeie leerskool. Al 2 my kinders is baie gelukkig daar en hulle word met baie liefde en respek hanteer. Dit is vir my so lekker as my kindertjies se hulle wil skool toe hulle soek altyd die maaitjies en juffrouens. Ek ek moet altyd my dogter se hare vleg soos haar juffrou dit doen.

baie dankie vir al julle liefde en geduld.
Anita Snyman

Date:

Company: Heeltyd Speeltyd Kleuterskool

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google