AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Cellini Luggage - Baie goeie kliënte diens by Tygervallei tak | #118605

Cellini Luggage
Baie goeie kliënte diens by Tygervallei tak

Hiermee wil ek net baie dankie s? aan Riaan en Gerda vir al hulle hulp met die vervanging van my tas! Julle het die saak baie professioneel hanteer en sal definitief weer terug kom.

Baie dankie!
Tiaan van der Spuy

Date:

Company: Cellini Luggage

Country: South Africa   City: Tygervalley

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google