AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Tiestacron - Baie Happy | #259005

Tiestacron
Baie Happy

Ek het amper 3 maande terug by Tiestacron aangesluit. Ek wou nog altyd so iets doen maar is nie baie slim met syfers nie. Maar dit is so maklik eintlik. Ek was so verbaas toe ek sien hoeveel groei ek gemaak het in die laaste 3maande!! Ek kry net goeie diens en ondersteuning van hulle af. Maak nie saak waneer ek bel of help nodig het nie. Ek is baie gelukkig met die geleentheid wat hulle my bied. Baie Dankie!!

Date:

Company: Tiestacron

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google