AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Woelbos Kleuterskool - Going the extra mile!!! | #70575

Woelbos Kleuterskool
Going the extra mile!!!

My dogter is tans in die kleuterskool.. Ek wil baie dankie se vir Juffrou Hannie en haar personeel. Hulle behandel elke kind met uiterse respek en liefde... Selfs as sy nie die dag so wel voel nie hulle dra haar op die hande en hou jou die bekommerde mamma heeldag op hoogte hoe dit met haar gaan!! Ek sal die skool vir enige ouer wat net die beste vir hul kind wil he aanbeveel!!! Baie Dankie

Date:

Company: Woelbos Kleuterskool

Country: South Africa   City: Waverley Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google