AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Pienk Voet Pret - Pienkvoet-Pret Roodepoort is puik | #58435

Pienk Voet Pret
Pienkvoet-Pret Roodepoort is puik

Die bewerings is onwaar, ongegrond en drasties. Sonne verskaf n puik diens, ek self as pappa het een dag haar klas bygewoon en sy is briljant. My dogter Simon was deel van Pienkvoet vir 3 jaar. Sy het in tussen aan beweeg na n nuwe fase van... haar lewe maar gaan maak dikwels n draai by Pienkvoet want sy het n hegte band met Sonne ontwikkel. As ouer voel ek dit het n verskil gemaak in haar ontwikkeling en kan getuig dat Sonne n inpak gehad het op my kind se verwysings raamwerk, intellek en sosiale vaardighede.
Ons moet aanvaar dat nie een kleuter dieselfde is nie, sou die mamma voel die tyd vir die klas het nie met haar kind se roetine in gepas nie, hoekom dit dan doen?
Om die een skool met die ander te vergelyk is onregverdig, daar was n rede hoekom die mamma haar kind eerste by Pienkvoet ingekryf het.
Ek stel voor Pienkvoet Wilropark of die Franchisor kry n mening van af elke ouer wie se kind daar ingeskryf is.
Sonne jy is puik!

Date:

Company: Pienk Voet Pret

Country: South Africa   City: Roodepoort

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google