Woelbos Kleuterskool
Going the extra mile!!!
My dogter is tans in die kleuterskool.. Ek wil baie dankie se vir Juffrou Hannie en haar personeel. Hulle behandel elke kind met uiterse respek en liefde... Selfs as sy nie die dag so wel voel nie hulle dra haar op die hande en hou jou die bekommerde mamma heeldag op hoogte hoe dit met haar gaan!! ...