AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Unisa - Eksamenuitslae | #4790

Unisa
Eksamenuitslae

Mei/Junie 2011 eksamen skryf ek Kommersiele reg. Van my 3 vakke wat ek geskryf het was dit die vak wat ek die lekkerste geskryf het. Toe my uitslae kom, druip ek my kommersiele reg. Baie ongelukkig en baie hartseer registreer ek toe maar weer vir die vak. Omtrent 'n maand later kry ek 'n sms vanaf Unisa dat my kom reg uitslae aangepas is. Gaan na myunisa en daar voor my is my nuwe kommersiele reg uitslae. Ek het die vak geslaag. Daar was omtrent 'n 30 persent fout gemaak.. En nou hierdie semester het ek weer 3 vakke gedop.. Maar ek was seker van 2 wat ek sou deurkom. Hoe kan mens vir Unisa vertrou?? Wat staan ons te doen want Unisa is die enigste langafstand onderig en ek wil so graag my graad klaar maak maar ek kan nie heeltyd met die twyfel sit oor my eksamenuitslae..

Date:

Company: Unisa

Country: South Africa   City: Eksamensentrum

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google