AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Unisa - UNISA - NO RESPONSE | #156722

Unisa
UNISA - NO RESPONSE

Ek het talle male al 'n navraag aan UNISA gerig en aan sekere individue. Niemand kom terug na my toe nie. Ek het al genoeg bewyse bymekaar gemaak van al my navrae aan hulle en dit is skokkend om te sien dat nie een werknemer van UNISA terug kom na my toe nie. Ek het ook al 'n hele paar keer gebel, nadat ek vir hoe lank aan hou en uiteindelik deurkom, s? die persoon hulle kan my nie help nie en ek moet my navraag per e-pos of faks rig - wat ek wel gedoen het. En die ergste is ek het 3 dae voor registrasie sluit eers my uitslae gekry. Ek dink as ek weer kon kies, sou ek nooit by UNISA begin studeer het nie! Hulle speel met my toekoms.

Date:

Company: Unisa

Country: South Africa   City: WESTERN CAPE / PAROW

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google