AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Unisa - BAD ATTITUDE | #148463

Unisa
BAD ATTITUDE

Is ook nou so GATVAL vir UNISA ek kan kots.

Ek weet hulle is besig met die merk van sommige vraestelle, maar hel... hoe lank kan dit nou vat???

Die 2de semester se sluitings datum is amper verby, nou moet ons eers wag vir die uitslae voordat ek verder kan registreer, wil eers sien watter vak ek moet oordoen of enige, voordat ek verder kan gaan.

Hulle is so flippen PATETIES.

Nou kontak jy hulle om te hoor wat aangaan en dan kry jy van die goed nie eers daar werk vir die dag nie, dan word daar gese "eish, they are not here, they are on luch... or eish they are not in today"...

My magtig man. Dis mense se TOEKOMS wat hier GEMORS word...

Die groot ding is dat omdat jy WIT is kan jy maar wag, want jy wat WIT is het MOS BAIE GELD...

Nee!!!

Dit werk nie so nie... SOEK MY UITSLAE...

Date:

Company: Unisa

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google