Dis onaanvaarbaar dat my kinders moet amper vier maande moet wag om hul probleem wat VODACOM veroorsaak het uit te sorteer niemand wil verandwoording vat nie en nou moet die klient maar boet. Ons is al so veel jare by VODACOM maar dis die diens wat ons van hul af moet kry ek en my kinders is almal by VODACOM maar ons moet 4 maande sukkel om n probleem uit te sorteer word van piller tot past gestuur en elke skoot kom ons terug om weer die selfde ou storie oor te vertel en dan praat ek nie eers van hoof kantoor nie. So van hier af gaan ek my kinders nou help om die verbruikersraad ook te kontak en kyk of jul dan die gemors kan op los.
0 comments