AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Damelin Correspondence College - Patetiese swak diens | #139895

Damelin Correspondence College
Patetiese swak diens

Nadat ek al meer as 'n jaar en 'n half sukkel om my dogter se studies te stop en my geld terug te kry is dit die een mail op die ander. Die laaste maand sukkel ons om by JACKY MALIBO se kantoor verby te kom. Want sien, die boeke moes vir haar gepos word, so gedoen, nou moes ons dit nie vir haar aandag gestuur het nie. Die uitbetaaal van die geld kan glo 90 werksdae neem. Wat 'n grap, as dit hulle drie weke neem om die pos te gaan haal, kan ek verstaan hoekom dit 90 werksdae neem om die betaling te finaliseer. Cart Blanch is seker volgende uitwerg. Ons leef is 'n land waar elkeen maak soos hy wil, diens is nie ters sprake nie. 18 maande wat ek sukkel met die problem!!!

Date:

Company: Damelin Correspondence College

Country: South Africa   City: Braamfontein

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google