AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Hyundai South Africa - Biae Baie | #91219

Hyundai South Africa
Biae Baie

Ek wil net se baie dankie vir die uitsteekende dien van Spring en Serietha
Vir iemand wat die eerste keer ons IX 35 gebring het vir n diens en ons is van die beging tot die einde gehelp
Ek wil regtig se baie baie dankie an meer mense aan beveel om darna toe te gaan
EK GEEN HULLE 5 UIT 5

Date:

Company: Hyundai South Africa

Country: South Africa   City: Springs

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google