AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Thank You Poobie for your excellent service!!! | #45546

Outsurance
Thank You Poobie for your excellent service!!!

Poobie Padayachey - Jy is die beste!!! Jy het regtig uit jou pad gegaan om ons te help om die nuwe voertuig by te voeg, al ons besonderhede te verander en vir die ekstra dekking wat jy voorgel? het aan ons te verduidelik. Baie dankie dat jy in Afrikaans vir ons verduidelik waaroor dit gaan. Jy kry nie altyd 'n persoon wat in Afrikaans vir jou so mooi kan verduidelik nie. Dankie!!! Dankie!!! Ons wardeer dit opreg.

Ek wens daar was meer mense soos jy in omroep sentrum wat so vriendlik en behulpsaam is. Hulle kan regtig by jou kom leer.

NOGMAALS BAIE DANKIE!!! JY IS 'N STER!!!

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Call Centre

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google