Suzette!
Baie BAIE dankie!!! Jy is regtig fantasties! Ek weet ek kan altyd op jou knoppie druk vir hulp en jy help my altyd net waar jy kan!
Ek is VREESLIK beindruk met jou en Standardbank wat altyd gewillig en bereid is om te help!
Ek gaan vanaand met my man gesels, en ons kom dan more terug na jou toe! Ek gaan hom verseker oorreed om sy goedjies oor te skuif na jou toe!
Help julle met die debiet order verskuiwings ook?
Dankie dankie dankie!
*Baie trotse en gelukkig Standard Bank Klient*!
0 comments