AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Makro - Baie dankie | #187446

Makro
Baie dankie

Was die afgelope paar weke baie Makro toe om 'n hele klomp goed daar te gaan koop. moet se ek het elke keer wonderlike diens by al die afdelings gekry en is baie happy met hul diens. ook vir die gratis 'weggooi hangers' wat charne gereel het ek kan kry, eerder as wat dit asdrom toe gaan. Baie baie dankie :).

Date:

Company: Makro

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google