Net n kort nota om dankie te se vir n bo gemiddelde diens gelewer deur julle.
Julle het ons verhuis vanaf Johannesburg na Kaapstad. Julle het optyd opgedaag en afgelewer soos gese is sonder n skrapie.
Sal weer van jul diens gebruik maak as die geleentheid opduik.
Celeste Kotze
0 comments