AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Purple Turtle Movz - Briljante Diens | #210316

Purple Turtle Movz
Briljante Diens

Uit 6 kwotasies wat ek aangevra het van verskillende wel bekende maatskappye was Purple Turtle Movz die tweede goed koopste gewees.

Ek het van hul gebruik gemaak omdat daar n R100 000 alle risiko versekering ingesluit is waar die ander maatskappye n ekstra R2500 sou vra vir dieselfde dekking.

Behalwe vir dit het ek n proffessionele diens ontvang van die begin tot die einde. Ek kan hul waarlik aanbeveel.

S van der Merwe

Date:

Company: Purple Turtle Movz

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google