Dankie vir uitstekende diens wat gelewer was met (let your journey begin with Purple Turtle Movz). Julle het waarlik my verwagtinge oortref met flinke diens en personeel wat nog respek het vir ander mense se eiendom.
Al my besittings is in een stuk afgelaai met geen skade. Ek sal julle defnitief aanbeveel en dit ook so oordra aan my maatskappy wat die trek betaal het.
Weereens dankie
R. Groble
0 comments